Weier

As die ligte vervlou,
en ek is nie meer onthou, tussen die mure van jou ma se kombuis
Jy se jy soek n begin en ek is net n
vriendin, maar jis ek wens daar was meer tussen ons.

Ek sien jy twyfel want jy dink te veel daaroor
Sonder twyfel is daar iets wat jy moet hoor
Jy is die olie op n vuur hier binne my
Laat n geluk wat aanhou brand en warm bly
Jy het die sleutels van my hart se deure maar jy weier om te klop
Ek weet nie hoe jy weier om te klop, maar jy weier om te klop, mmmmm

En van gister tot nou as jy my dalk kan onthou
Verander alles in jou ma se kombuis
As alles net soos dit was, dan hoekom lyk jy verras
Ek was moeg gesit en wag net vir jou

Ek sien jy twyfel want jy dink te veel daaroor
Sonder twyfel is daar iets wat jy moet hoor
Jy is die olie op n vuur hier binne my
Laat n geluk wat aanhou brand en warm bly
Jy het die sleutels tot my hart se deure maar jy weier om te klop
Ek weet nie hoe jy weier om te klop, maar jy weier om te
Klop aan my deur dis my hart wat jy
skeur want jy kan nie sien daar is n more
Na vandag se gebeure weet ek dis seker daars iets wat jy net nie hoor

Jy is die olie op n vuur hier binne my
Laat n geluk wat aanhou brand en warm bly
Jy het die sleutels van my hart se deure maar jy weier om te klop
Ek weet nie hoe jy weier om te klop, maar jy weier om te kloooooooop,
Laat n geluk wat aanhou brand en warm bly
Jy het die sleutels van my hart se deure maar jy weier om te klop
Ek weet nie hoe jy weier om te klop, maar jy weier om te klop



Credits
Writer(s): Riana Nel
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link