Slaaplose Nagte

Slaaplose Nagte pla my in die aande
Sonder jou in my lewe dit doen die skade
Memories pictures van ons het ek begrawe
Jy bring die beste in my uit dit was die laaste

Dit was die laaste
Glo nooit my maar jy glo altyd jou braze
Pein slaan Bietjie deferent as jy seer gemaak deur jou naste
En nou gaan ek deur n diep depressie soos die amerikaanse ekonomie
Hulle Sê jy speel my maar ek wou dit net glo
Van jy het my emotionally abused
En Nou is ek mentally confused
Ek is twisted Ge wrapped in my feelings
Hart ys koud ek dink ek het nie feelings
Van jy los my hart
En liefde het nie meaning is net n spreek word

Slaaplose Nagte pla my in die aande
Sonder jou in my lewe dit doen die skade
Memories pictures van ons het ek begrawe
Jy bring die beste in my uit dit was die laaste
Slaaplose Nagte pla my in die aande
Sonder jou in my lewe dit doen die skade
Memories pictures van ons het ek begrawe
Jy bring die beste in my uit dit was die laaste

Dit was die laaste
All hai pictures van ons het ek begrawe
En dag toe jy my los en toe los jy my saam skade
Depressie en anxiety
codeine vir die pain van die feeling ek like dit nie
Dit maak my num vir n rukkie dan is dit back to reality
En reality is ek is getraumatiseer
All die memories pictures maak n man dan so seer
Ek wens dit ken fade
Maar allees vat tyd
Ek voel dan net pein
Dit mors saam my brein

Slaaplose Nagte pla my in die aande
Sonder jou in my lewe dit doen die skade
Memories pictures van ons het ek begrawe
Jy bring die beste in my uit dit was die laaste
Slaaplose Nagte pla my in die aande
Sonder jou in my lewe dit doen die skade
Memories pictures van ons het ek begrawe
Jy bring die beste in my uit dit was die laaste

Credits
Writer(s): Ruan Webster
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link