Solderkamer
Ek maak vir jou 'n plek reg
In die solder van my huis
'N Kamer wat al lankal wag vir jou
Elke dag stof ek die boeke af
Wat jou van my sal wys
Wanneer jy hier kom lê en drome bou
Daar staan blomme op die tafel
En jou klere in die kas
Vir winternagte, oor die bed
Lê donskomberse
Op die mantel van die kaggel
Fotorame wit en leeg
En langsaan dit die ongebrande kerse
Dit is stil hier op die solder
Die lewe leef verby
Geen voetstappe wat stilstaan voor my deur
Maar ek verf die solderkamer
Met 'n laaste skildery
Van oë wat ek gedroom het op 'n keer
Daar staan blomme op die tafel
En jou klere in die kas
Vir winternagte, oor die bed
Lê donskomberse
Op die mantel van die kaggel
Fotorame wit en leeg
En langsaan dit die ongebrande kerse
So sal dit bly tot jy daar staan
'N Wilde bos veldblomme langs jou sy
So sal dit bly tot ek jou sien
Met lippe teen jou lippe vra: 'waar was jy?'
Waar was jy?
Waar was jy?
Waar was jy?
Waar was jy?
Daar staan blomme op die tafel
En jou klere in die kas
Vir winternagte, oor die bed
Lê donskomberse
Op die mantel van die kaggel
Fotorame wit en leeg
En langsaan dit die ongebrande kerse
In die solder van my huis
'N Kamer wat al lankal wag vir jou
Elke dag stof ek die boeke af
Wat jou van my sal wys
Wanneer jy hier kom lê en drome bou
Daar staan blomme op die tafel
En jou klere in die kas
Vir winternagte, oor die bed
Lê donskomberse
Op die mantel van die kaggel
Fotorame wit en leeg
En langsaan dit die ongebrande kerse
Dit is stil hier op die solder
Die lewe leef verby
Geen voetstappe wat stilstaan voor my deur
Maar ek verf die solderkamer
Met 'n laaste skildery
Van oë wat ek gedroom het op 'n keer
Daar staan blomme op die tafel
En jou klere in die kas
Vir winternagte, oor die bed
Lê donskomberse
Op die mantel van die kaggel
Fotorame wit en leeg
En langsaan dit die ongebrande kerse
So sal dit bly tot jy daar staan
'N Wilde bos veldblomme langs jou sy
So sal dit bly tot ek jou sien
Met lippe teen jou lippe vra: 'waar was jy?'
Waar was jy?
Waar was jy?
Waar was jy?
Waar was jy?
Daar staan blomme op die tafel
En jou klere in die kas
Vir winternagte, oor die bed
Lê donskomberse
Op die mantel van die kaggel
Fotorame wit en leeg
En langsaan dit die ongebrande kerse
Credits
Writer(s): Marica Barnard
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
Other Album Tracks
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.