Afstand

Ek was hier vir jou in die nou want ek wou jou Deur my jare dra
Daar was sterre van bo in jou oë en ek glo in
Ek glo in my en jou
Deur die donker vallei kom jy na my om
Om te vertrou
My lig brand hier vir jou

Sê my nou
Of jy verstaan hoe dit saak maak
En hoe die liefde ons lewe se pad skraap
Want jy is heeltemal te gemaklik met hierdie Afstand
Ek wil jou nie bang praat

(Toeroetoe toerootoo too too toeroetoe)

Hou vas my hand vanaand in die laatnag
En moet my nooit los
Gooi jou arms oor my en lê jou kop hier
Hier op my bors
My hart klop hier vir jou

Sê my nou
Of jy verstaan hoe dit saak maak
En hoe die liefde ons lewe se pad skraap
Want jy is heeltemal te gemaklik met hierdie Afstand
Ek wil jou nie bang praat
Ek wil jou nie bang praat
Ek wil jou nie bang praat
Ek wil jou nie bang praat
Ek wil jou nie bang praat
Want jy is heeltemak te gemaklik
Heeltemal te gemaklik



Credits
Writer(s): Dieter Sullwald, Tinotenda Singe
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link