Nog Plek Aan My Tafel

Vriende raak familie
Hier in die naam van geselligheid
Gister is gister, vandag is hoop
Gesondheid op môre

Ek is, want jy is
Ons het nou hierdie lewe, deel dit
Daar's nog plek aan my tafel

Laat die fees jou vrymaak
Ons bêre ons worries vir later
Vanaand is die aand en vandag is hoop
Gesondheid op môre

Ek is, want jy is
Ons het nou hierdie lewe, deel dit
Daar's nog plek aan my tafel

Ek is, want jy is
Ons het nou hierdie lewe, deel dit
Daar's nog plek aan my tafel

Aah aah aah
Aah aah aah

Ek is, want jy is
Ons het nou hierdie lewe, deel dit
Daar's nog plek aan my tafel

Ek is, want jy is
Ons het nou hierdie lewe, deel dit
Daar's nog plek aan my tafel



Credits
Writer(s): Esté Rabé, Lourens Rabe
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link