My Lewe In 'n Boek
As ons lewe 'n boek moes wees
Hoeveel hoofstukke sou ander lees
Elke gebeurtenis 'n nuwe een
Elke oomblik - aan ons geleen
Baie mense wat ons paaie kruis
Waarvan meeste gou verdwyn
Sommige laat ons met vreugde na
En ander slegs met pyn
Wat sou mense van my sê
Die wat niks van my lewe weet
Sou hulle my as vriend wou hê
Of eerder wil vergeet
Wie sal nog 'n hoofstuk wees
In die storie van my lewe
En sien hulle ooit kans
Om hulle daarin te begewe
Niemand weet verseker
Hoeveel hoofstukke nog oor is
Maar almal se boek het 'n end
Daarvan bly ons té bewus
So kom wees gerus 'n hoofstuk in my boek
Of net 'n paragraaf, of selfs 'n sin
Want waar my storie eindig
Kan joune dalk begin
Wat sou mense van my sê
Die wat niks van my lewe weet
Sou hulle my as vriend wou hê
Of eerder wil vergeet
Wie sal nog 'n hoofstuk wees
In die storie van my lewe
En sien hulle ooit kans
Om hulle daarin te begewe
Niemand weet verseker
Hoeveel hoofstukke nog oor is
Maar almal se boek het 'n end
Daarvan bly ons té bewus
So kom wees gerus 'n hoofstuk in my boek
Of net 'n paragraaf, of selfs 'n sin
Want waar my storie eindig
Kan joune dalk begin
Hoeveel hoofstukke sou ander lees
Elke gebeurtenis 'n nuwe een
Elke oomblik - aan ons geleen
Baie mense wat ons paaie kruis
Waarvan meeste gou verdwyn
Sommige laat ons met vreugde na
En ander slegs met pyn
Wat sou mense van my sê
Die wat niks van my lewe weet
Sou hulle my as vriend wou hê
Of eerder wil vergeet
Wie sal nog 'n hoofstuk wees
In die storie van my lewe
En sien hulle ooit kans
Om hulle daarin te begewe
Niemand weet verseker
Hoeveel hoofstukke nog oor is
Maar almal se boek het 'n end
Daarvan bly ons té bewus
So kom wees gerus 'n hoofstuk in my boek
Of net 'n paragraaf, of selfs 'n sin
Want waar my storie eindig
Kan joune dalk begin
Wat sou mense van my sê
Die wat niks van my lewe weet
Sou hulle my as vriend wou hê
Of eerder wil vergeet
Wie sal nog 'n hoofstuk wees
In die storie van my lewe
En sien hulle ooit kans
Om hulle daarin te begewe
Niemand weet verseker
Hoeveel hoofstukke nog oor is
Maar almal se boek het 'n end
Daarvan bly ons té bewus
So kom wees gerus 'n hoofstuk in my boek
Of net 'n paragraaf, of selfs 'n sin
Want waar my storie eindig
Kan joune dalk begin
Credits
Writer(s): Gerhardus Keen
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.