Al Le Die Berge Nog So Blou

AL le die berge nog so blou
al le die berge nog so blou
al le die berge nog so blou
sy woorde sal ek steeds onthou
al woon my bokkie nog so ver
al woon my Bokkie nog so ver
al woon my bokkie nog so ver
dan troos ek my aan die more ster
hey
hey
hey
hey
nou gaan hy weg met 'n lekker hart
nou gaan hy weg met 'n lekker hart
nou gaan hy weg met 'n lekker hart
hier sit ek nou in pyn en smart
hey
hey
hey
maar die moet julle darem weet
maar die moet julle darem weet
maar die moet julle darem weet
sy woorde sal ek nooit vergeet
al le die berge nog so blou
al le die berge nog so blou
al le die berge nog so blou
sy woorde sal ek steeds onthou



Credits
Writer(s): Francois Henning,, Mark Kahn,
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link