Meisie van my Hart

Jy dink jy's nie mean, teen wat die liefde kan doen
Ek het vir jou nuus: jy's net so kwetsbaar, vir daai soen, daai soen

Ek het gedink dat ek nie weer sou lief kon he
Ek was oortuig ek had reeds elke kans verspeel
In my hoop was klaar, my hart in stukke gedeel
Maar 'n aand toe maak my hand in joune vas
En dit pas perfek binne in jou hand
So ek vra jou nou, he my lief en wees die meisie van my hart

My hart was in my ei, het gevoel of geen troep
Dit sal kry, jy valskerm in en red my van agter die kaplyn, die kaplyn

Ek het gedink dat ek nie weer sou lief kon he
Ek was oortuig ek had reeds elke kans verspeel
In my hoop was klaar, my hart in stukke gedeel
Maar 'n aand toe maak my hand in joune vas
En dit pas perfek binne in jou hand
So ek vra jou nou, he my lief en wees die meisie van my hart

Ek het gedink dat ek nie weer sou lief kon he
Ek was oortuig ek had reeds elke kans verspeel
In my hoop was klaar, my hart in stukke gedeel
Maar 'n aand toe maak my hand in joune vas
En dit pas perfek binne in jou hand
So ek vra jou nou, he my lief en wees die meisie van my hart

Ek het gedink dat ek nie weer sou lief kon he
Ek was oortuig ek had reeds elke kans verspeel
My hoop was klaar, my hart in stukke gedeel
Maar 'n aand toe maak my hand in joune vas
En dit pas perfek binne in jou hand
So ek vra jou nou, he my lief en wees die meisie van my hart

My hart



Credits
Writer(s): Heinz Winckler
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link