Gee Jou Hart N Breek
as jy voel jy't jou plek nie meer nie
as jy dink dit was als verniet
en dan tel alles teen jou, staan jy sterk as seer val gee jou hart 'n breek
jy verdwaal in jou eie woorde
is jy bang jy's verlore
die perfekte besluite
staan jy weereens hier buite
gee jou hart 'n breek
gee jou hart 'n breek
en vergeet hoe om te lewe
gee jou hart 'n breek
dat jy liefde kan vind
gee jou hart 'n breek
kan jy hulle weer vergewe
gee jou hart 'n breek
gee jou hart 'n breek
wil jy weet hoe om te lewe
gee jou hart 'n breek
en dan bly jy by my
gee jou hart 'n breek
sal jou wys daar is 'n rede
gee jou hart 'n breek
en dan bring jy weer al jou pyne
kom ons ruil dit met myne
sal jou oe weer kan toe gaan
sal jy slaap as jy stil raak
gee jou hart 'n breek
jy verdwaal in jou eie woorde
is jy bang jy's verlore
die perfekte besluite
staan jy weereens hier buite
gee jou hart 'n breek
gee jou hart 'n breek
en vergeet hoe om te lewe
gee jou hart 'n breek
dat jy liefde kan vind
gee jou hart 'n breek
kan jy hulle weer vergewe
gee jou hart 'n breek
gee jou hart 'n breek
wil jy weet hoe om te lewe
gee jou hart 'n breek
en dan bly jy by my
gee jou hart 'n breek
sal jou wys daar is 'n rede
gee jou hart 'n breek
gee jou hart 'n breek
en vergeet hoe om te lewe
gee jou hart 'n breek
dat jy liefde kan vind
gee jou hart 'n breek
kan jy hulle weer vergewe
gee jou hart 'n breek
gee jou hart 'n breek
wil jy weet hoe om te lewe
gee jou hart 'n breek
en dan bly jy by my
gee jou hart 'n breek
sal jou wys daar is 'n rede
gee jou hart 'n breek
gee jou hart 'n breek
gee jou hart 'n breek
as jy dink dit was als verniet
en dan tel alles teen jou, staan jy sterk as seer val gee jou hart 'n breek
jy verdwaal in jou eie woorde
is jy bang jy's verlore
die perfekte besluite
staan jy weereens hier buite
gee jou hart 'n breek
gee jou hart 'n breek
en vergeet hoe om te lewe
gee jou hart 'n breek
dat jy liefde kan vind
gee jou hart 'n breek
kan jy hulle weer vergewe
gee jou hart 'n breek
gee jou hart 'n breek
wil jy weet hoe om te lewe
gee jou hart 'n breek
en dan bly jy by my
gee jou hart 'n breek
sal jou wys daar is 'n rede
gee jou hart 'n breek
en dan bring jy weer al jou pyne
kom ons ruil dit met myne
sal jou oe weer kan toe gaan
sal jy slaap as jy stil raak
gee jou hart 'n breek
jy verdwaal in jou eie woorde
is jy bang jy's verlore
die perfekte besluite
staan jy weereens hier buite
gee jou hart 'n breek
gee jou hart 'n breek
en vergeet hoe om te lewe
gee jou hart 'n breek
dat jy liefde kan vind
gee jou hart 'n breek
kan jy hulle weer vergewe
gee jou hart 'n breek
gee jou hart 'n breek
wil jy weet hoe om te lewe
gee jou hart 'n breek
en dan bly jy by my
gee jou hart 'n breek
sal jou wys daar is 'n rede
gee jou hart 'n breek
gee jou hart 'n breek
en vergeet hoe om te lewe
gee jou hart 'n breek
dat jy liefde kan vind
gee jou hart 'n breek
kan jy hulle weer vergewe
gee jou hart 'n breek
gee jou hart 'n breek
wil jy weet hoe om te lewe
gee jou hart 'n breek
en dan bly jy by my
gee jou hart 'n breek
sal jou wys daar is 'n rede
gee jou hart 'n breek
gee jou hart 'n breek
gee jou hart 'n breek
Credits
Writer(s): Juan Boucher
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.