Abra Kadabra
dis donderweer dis middernag
net donkerte wat buite wag
om elke draai dan sien ek weer
net maanlig en jou skaduwee
ek gaan jou soek - ek gaan jou kry - ek soek jou altyd by my
kan my nie keer - kan maar probeer - maar ek sal altyd by bly
jy kul my hier - jy kul my daar - my kop is deurmekaar
is dit n droom of is dit WAAR
abra kadabra - ohho - daar verdwyn jy weer
waar is jy - waar is - ohho - laat ek weer probeer

daar is jy - daar is - ohho - maak my hart weer seer
ek sien nou niks meer om my nie
jy toor my met n melodie
verlam my met daai kyk van jou
jy weet ek kan nie sonder jou

ek hoor jou hart klop
jou woorde hou nooit op

maak my hart weer seer

Credits
Writer(s): Louis Van Den Burg, Johannes Jacobus Oberholzer
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.