Die Oomblik Is Nou

Dus die klein wat soveel tel
n Groete glimlag is jy wel
Want almal hier vertolk n rol
Ons maak mekaar se stories vol
Dus die klein wat soveel tel

Die oomblik is nou so sonder om terug te hou
Gee ek my alles die lied in my hart nou vir jou
Uit liefde kry ek net weer
Soveel om terug te gee
Meer en meer

Ek kyk maar sien ek jou ooit raak
Het n gejaag ons blind gemaak
Dus wanneer ek myself in jou kan sien en jy jouself in my
Wat liefde lewe kry

Die oomblik is nou so sonder om terug te hou
Gee ek my alles die lied in my hart nog vir jou
Uit liefde kry ek net weer
Soveel om terug te gee
Meer en meer

Saam sal ons dit kry
Soek dit saam met my
Laat liefde ons lei
Staan saam met my

En die oomblik is nou
So sonder om terug te hou
Gee ek my alles die lied in my hart nog vir jou
Uit liefde kry ek net weer
Soveel om terug te gee
Meer en meer

Ons almal hier vertolk n rol
Ons maak mekaar se stories vol
En die oomblik is nou.



Credits
Writer(s): Sonia Aletta Nel, Sean Butler, Neil Schombee
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link