Dink Jy Nie Meer Aan My Nie
jy het gedink daars n kans dat ons twee weer
net nog n keer kan vergeet en probeer
om al die dinge te los wat mekaar seer maak
ek was bereid om te sê ek is jammer
en alles van my wat jou pla te verander
jy het geglimlag, gesê dis nie nodig nie
sê my
Dink jy nie meer aan my
dink jy nie meer aan my
want my hart roep jou
brand die vure nie meer by jou, vir my
jy't my gesoen en gesê jy is bly dat
tyd ons geleer het en ons weer n kans vat
dit wat ons het is amazing het jy gesê
ek wag al vir dae om jou stem weer te hoor
ek kannie help om te dink dat ek jou weer verloor het
nou lê ek en wonder of iemand daar Lanks jou lê.
sê my
Dink jy nie meer aan my
dink jy nie meer aan my
want my hart roep jou
brand die vure nie meer by jou
sê my
Dink jy nie meer aan my
dink jy nie meer aan my
want my hart roep jou
brand die vure nie meer by jou, vir my
net nog n keer kan vergeet en probeer
om al die dinge te los wat mekaar seer maak
ek was bereid om te sê ek is jammer
en alles van my wat jou pla te verander
jy het geglimlag, gesê dis nie nodig nie
sê my
Dink jy nie meer aan my
dink jy nie meer aan my
want my hart roep jou
brand die vure nie meer by jou, vir my
jy't my gesoen en gesê jy is bly dat
tyd ons geleer het en ons weer n kans vat
dit wat ons het is amazing het jy gesê
ek wag al vir dae om jou stem weer te hoor
ek kannie help om te dink dat ek jou weer verloor het
nou lê ek en wonder of iemand daar Lanks jou lê.
sê my
Dink jy nie meer aan my
dink jy nie meer aan my
want my hart roep jou
brand die vure nie meer by jou
sê my
Dink jy nie meer aan my
dink jy nie meer aan my
want my hart roep jou
brand die vure nie meer by jou, vir my
Credits
Writer(s): Brendon Marc, Kelly Don
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.