Hemel Op Tafelberg

Die eerste soen kan ek onthou
Laurika op die radio
Ek lewe 'n lied – jy's my nommer een
Jy's lief vir my en ek vir jou
Saam het ons 'n huis gebou
'n Klein begin, maar dis genoeg vir nou

En dis hemel op Tafelberg
Daar's 'n engel wat langs my lê
En dis alles wat ek wil hê.
Mmm en dit reen in die Klein Karoo
Daar is goud nou op die koringlande
Daars n stilte in my gemoed
En dis alles wat ek wil se
Mmm ja dit reen in die Klein Karoo

In Liefde het ons saam geleer
Opgestaan en weer probeer
Druk my vas en soen my nog 'n keer
As trane oor my wange rol
Voel ek jou hart hie' binne my
Vanaand sien ek my kinders in jou oë

En dis hemel op Tafelberg
Daar's n engel wat langs my le
En dis alles wat ek wil he
Mmm en dit reen in die Klein Karoo
Daar is goud nou op die koringlande
Daar's n stilte in my gemoed
En dis alles wat ek wil se
Ja dit reen in die Klein Karoo

Jy's my hemel
Jy's my engel
Jy's hier by my, by my

En dis hemel op Tafelberg
Daar's n engel wat langs my le
En dis alles wat ek wil he
Mmm en dit reen in die Klein Karoo
Daar is goud nou op die koringlande
Daar's n stilte in my gemoed
En dis alles wat ek wil se
Mmm ja dit reen in die Klein Karoo
En dis hemel op Tafelberg
Daar's n engel wat langs my le
En dis alles wat ek wil he
Mmm ja dit reen in die Klein Karoo
Daar is goud nou op die koringlande
Daar's n stilte in my gemoed
En dis alles wat ek wil se
Mmm ja dit reen in die Klein Karoo

Jys my hemel Jy's my engel
Jys hier by my, by my



Credits
Writer(s): Kurt Darren
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link