My Sonskyn

n bietjie van my bly altyd by jou n bietjie van jou sal ek kan vas hou

tot die wind weer gaan le en jy my wil he

want jy is die een wat my laat glimlag jy is die vir wie ek moes wag
om liefde te bind om my hart weer te vind ja jy
ek wil jou op te ek wil jou vang as dit moeilik raak om aan te gaan
ek hou jou in my arms vir altyd
ek hou jou in my hart my lief soos sonskyn
want niemand sal verstaan
my liefde vir jou soos die maan
my diepste donker by waar ek jou liefde kry my sonskyn
n bietjie van my bly altyd by jou
n bietjie van jou sal ek kan vas hou
tot die wind weer gaan le en jy my wil he
want jy is die een wat my laat glimlag
jys die een vir wie ek moes wag
om liefde te bind om my hart weer te vind ja jy
ek wil jou optel
ek wil jou vang
as dit moeilik raak om aan te gaan
ek hou jou in my arms vir altyd
ek hou jou in my hart my lief soos sonskyn
want niemand sal verstaan my liefde vir jou soos die maan
my diepste donker by waar ek jou liefde kry my sonskyn
my diepste donker by waar ek jou liefde kry my sonskyn
jy is die een wat my laat glimlag
jy is die een vir wie ek moes wag
ek wil jou optel en wil jou vang as dit moeilik raak om aan te gaan
n bietjie van my bly altyd by jou n bietjie van jou sal ek kan vas hou
tot wind weer gaan le tot jy my wil he
ek hou jou in my arms vir altyd
ek hou jou in my hart my lief soos sonskyn
want niemand sal verstaan my liefde vir jou soos die maan
my diepste donker by waar ek jou liefde kry my sonskyn
my diepste donker by waar ek jou liefde kry my sonskyn



Credits
Writer(s): Etienne Steyn
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link