Verlang Jy?
Wat is erger as om alleen te wees
Om druppels te sit en tel teen die ruit as dit reen
Dis nog erger om sonder jou te wees
Sou jy my vra eks met die maan gepla, my koppie raas
Want ek soek jou daar
Ek bou vir jou trappe, trappe na die maan
Saam met jou sal ek klim, ek wil jou nie mis nie
Ek weier om na jou te
Verlang jy na my soos wat ek doen, soos wat ek doen
Wanneer ek eindeloos na n foto van jou staar?
Verlang jy na my, soos wat ek doen, soos wat ek doen
Wanneer tyd geen einde ken, die verlange maak my klaar
Wat is die kans dat ons twee saam sal wees
Om my op my laagste te laat lag, om my krag te wees elke nuwe dag

Ek weier om na jou te...

Credits
Writer(s): Jaco Losgelaat
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.