Ek Sê Bokkie

Ek sê bokkie, ag, hoekom kan jy my nie net los nie?
O, wat het my besiel, om jou hart so te verniel?
O, ek sê bokkie, ag, hoekom kan ons dit nie net los nie?
Ek weet ek het verbrou, dis so 'n kort tydjie van jou te hou

Elke oggend bel jy my, elke aand dan wag jy vir my by die huis
Jy soebat, en jy smeek en jy preek,
en ek weet self nie meer wat nie, jy hou
Slaat jy my, klap jy my, skop jy my, soen jy my, dit raak my nie meer
O, want bokkie, ek wil vir jou sê,
daar is 'n ander liefde wat ek in my lewe wil hê
O, ek sê bokkie, ag, hoekom kan ons dit nie net los nie?
Wat het my besiel, om jou hart so te verniel?
Ek sê bokkie, ag, hoekom kan ons dit nie net los nie?
Ek weet ek het verbrou, dis so 'n kort tydjie van jou te hou
Jy raak 'n oorlas elke dag, ek kan dit net eenvoudig nie meer hou nie
Ek kry jou regtig jammer ja, maar niks gaan verander van my liefde nie
Ek belowe om jou vriend te bly, maar dan moet jy net ophou om te stry
O, want bokkie ek wil vir jou sê,
daar is 'n ander liefde wat ek in my lewe wil hê
En ek sê bokkie, ag, hoekom kan jy my nie net los nie?
O, wat het my besiel, om jou hart so te verniel?
Ek sê bokkie, ag, hoekom kan ons dit nie net los nie?
Ek weet ek het verbrou, dis so 'n kort tydjie van jou te hou
Ek sê bokkie, ag, hoekom kan jy my nie net los nie?
Wat het my besiel, om jou hart so te verniel?
O, ek sê bokkie, ag, hoekom kan ons dit nie net los nie?
Ek weet ek het verbrou, dis so 'n kort tydjie van jou te hou
Ek weet ek het verbrou, dis so 'n kort tydjie van jou te hou

Credits
Writer(s): Zak Niekerk,
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link