Ek Sal Daai Aand Mos Nooit Kan Vergeet Nie
Kom lê net hier langs my,
Sit jou arms om my.
Vertel my, kan jy nog onthou.
Laataand se somer,
Jou oë het my gou verlei.
Ja, jy was die eerste,
My grootste begeerte
Was om jou my liefde te wys.
Ek lewe, om jou my liefde te wys.
Ek sal daai aand mos nooit,
Nooit kan vergeet nie.
Dit was so koud maar vure brand in my.
Ek sal daai aand mos nooit,
Nooit kan vergeet nie.
En ek sien nog steeds,
Jou arms hier om my.
Jy's vandag nog my mooiste,
Nog altyd die eerste,
Die rede wat ek asem haal.
Ek lewe, om jou my liefde te wys.
Ek sal daai aand mos nooit,
Nooit kan vergeet nie.
Dit was so koud maar vure brand in my.
Ek sal daai aand mos nooit,
Nooit kan vergeet nie.
En ek sien nog steeds,
Jou arms hier om my.
Dis net so koud soos daardie nag.
Ek voel jou vuur nog in my brand.
Lê hier langs my,
Jou oë kan my verlei.
Ek sal daai aand mos nooit,
Nooit kan vergeet nie.
Dit was so koud maar vure brand in my.
Ek sal daai aand mos nooit,
Nooit kan vergeet nie.
En ek sien nog steeds,
Jou arms hier om my.
Sit jou arms om my.
Vertel my, kan jy nog onthou.
Laataand se somer,
Jou oë het my gou verlei.
Ja, jy was die eerste,
My grootste begeerte
Was om jou my liefde te wys.
Ek lewe, om jou my liefde te wys.
Ek sal daai aand mos nooit,
Nooit kan vergeet nie.
Dit was so koud maar vure brand in my.
Ek sal daai aand mos nooit,
Nooit kan vergeet nie.
En ek sien nog steeds,
Jou arms hier om my.
Jy's vandag nog my mooiste,
Nog altyd die eerste,
Die rede wat ek asem haal.
Ek lewe, om jou my liefde te wys.
Ek sal daai aand mos nooit,
Nooit kan vergeet nie.
Dit was so koud maar vure brand in my.
Ek sal daai aand mos nooit,
Nooit kan vergeet nie.
En ek sien nog steeds,
Jou arms hier om my.
Dis net so koud soos daardie nag.
Ek voel jou vuur nog in my brand.
Lê hier langs my,
Jou oë kan my verlei.
Ek sal daai aand mos nooit,
Nooit kan vergeet nie.
Dit was so koud maar vure brand in my.
Ek sal daai aand mos nooit,
Nooit kan vergeet nie.
En ek sien nog steeds,
Jou arms hier om my.
Credits
Writer(s): Francesco Bruletti, Uwe Haselsteiner
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.