My Wortelwereld

Donkie jare het ek hier verdwaal
Deur die strate van my klein verhaal
Statige kerk
Aan die einde van my reis
Suiderkruis het my die rigting
Gewys...

Dis my plek, dis my dorp
Hier het my siel
Mens geword

Speel-speel het ek deur die veld
Gedraf
Verby die ou volk en die eensame graf
Voëltjie kan nie sit nie
En die mense dans die riel
Saans het ek toe oog
Voor my bed gekniel...

Dis my plek, dis my dorp
Hier het my siel
Mens geword

Teen die rand
Lê die naam, uitgepak
Met wit geverfde klippe
In Gariep se hitte
My wortelwêreld in die laat middag son
Waar ek, myself en die swaeltjies huis toe kom

Dis my plek, dis my dorp
Hier het my siel
Mens geword

Dis my plek, dis my dorp
Hier het my siel
Mens geword...



Credits
Writer(s): Stef Kruger
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link