Kom Bietjie Hier

15

Oh-hey-hey!

Hamba Nawe!
Hamba Nawe!

O-ho-ho-o!
Hamba Nawe!
Hamba Nawe!

Ek sien jou in die skare.
Ek sien jou in die skare.
Ek sien jy sing en swaai jou hande.

Ek sien jy dans alleen.
Ek sien jy dans alleen.
My hart vertel my dis 'n skande.

Ek speel op my kitaar.
Ek speel op my kitaar.
Ek wens ek was al kla-a-klaar.

Ou girl ek wil nie pla nie.
Maar kan ek jou nie vra.
Ek kan nie wag om jou te vra nie.

Kom bietjie hier.
Kom bietjie hier.
Kom vat my huistoe.
Hamba Nawe!

Hamba Nawe!

Kom bietjie hier.
Kom bietjie hier.
Kom vat my huistoe.
Hamba Nawe!

Hamba Nawe!

Kom bietjie hier.
Kom bietjie hier.
Kom vat my huistoe.
Hamba Ngawe!

Hamba Nawe!



Credits
Writer(s): Bruce Sebitlo, Zynne Sibika, Oscar Mdlongwa, Theo Kgosinkwe
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link