Afrikaanse Meisies

Afrikaanse meisies
Afrikaanse meisies

Sy hou van rugby en krieket
Afrikaanse meisie is sexy
En sy weet dit
Syt die bene
Syt die lyfie
Almal is mal oor afrikaanse meisies

Afrikaanse meisies
Weet net hoe
Afrikaanse meisies soek i volbloed man
Ñ man met i bakkie
Of ñ John Deere trekker

Afrikaanse meisies
Afrikaanse meisies

Soek i boer
en afrikaanse meisies
weet net hoe
En afrikaanse meisies

Afrikaanse meisies soek ñ boer
Afrikaanse meisies soek ñ boer

Sy is een deel engel
Een deel vrou
Mamma ek dink ek wil met haar trou

Syt die bene
Syt die lyfie
Almal is mal oor afrikaanse meisies
Afrikaanse meisies weet net hoe
Om i boerseun vas te druk
Tot teen die vloer
Afrikaanse meisies
Soek i volbloed man
I man met i bakkie
Of i John Deere trekker
Afrikaanse meisies
Afrikaanse meisies soek i boer
En afrikaanse meisies weet net hoe
En afrikaanse meisies
Afriakaanse meisies soek i boer

Afrikaanse meisies soek i boer

Afrikaanse meisies
Afrikaanse meisies
Almal is mal oor afrikaanse meisies
Afrikaanse meisies weet net hoe
Om ñ boerseun vas te druk
Tot teen die vloer
Afrikaanse meisies soek i volbloed man
I man met i bakkie
Of i John Deere trekker
Afrikaanse meisies
Afrikaanse meisies soek i boer
En afrikaanse meisies
Weet net hoe
En afrikaanse meisies
Afrikaanse meisies soek i boer
Afrikaanse meisies x 6
Afrikaanse meisies soek i boer



Credits
Writer(s): Gerhard Steyn,
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link