Lekker Kry (Radio Edit)
Toe ek jou sien staan
moes ek myself net keer
Iets was nog nooit so mooi
ek moes myself beheer
Jy draai en loer na my
Dis nice so dis okay
hier kom 'n ding vanaand
Ek gee jou net een kans
Jy weet ons gaan lekker kry
kom en gee jou lyf vir my
ek soek jou, sê my waar is jy
ek wil jou hê vanaand
Baby, jy sal lekker kry
moenie dan my stem vermy
Sê my jy's nog lief vir my
gee my net 'n kans
As jy weet hoe ek voel,
weet jy wat ek bedoel?
Kom kry vanaand jou sin
jy kan met my begin
Kyk almal wil jou hê
maar luister wat ek sê
Oe, hier kom 'n ding vanaand
ek gee jou net een kans
Jy weet ons gaan lekker kry
kom en gee jou lyf vir my
ek soek jou, sê my waar is jy
ek wil jou hê vanaand
Baby, jy sal lekker kry
moenie dan my stem vermy
Sê my jy's nog lief vir my
gee my net 'n kans
Jy's die girl en jy's vir my
Wil jy vir ewig by my bly?
Jy weet ons gaan lekker kry
kom en gee jou lyf vir my
ek soek jou, sê my waar is jy
ek wil jou hê vanaand
Baby, jy sal lekker kry
moenie dan my stem vermy
Sê my jy's nog lief vir my
gee my net 'n kans
gee my net 'n kans
gee my net 'n kans
moes ek myself net keer
Iets was nog nooit so mooi
ek moes myself beheer
Jy draai en loer na my
Dis nice so dis okay
hier kom 'n ding vanaand
Ek gee jou net een kans
Jy weet ons gaan lekker kry
kom en gee jou lyf vir my
ek soek jou, sê my waar is jy
ek wil jou hê vanaand
Baby, jy sal lekker kry
moenie dan my stem vermy
Sê my jy's nog lief vir my
gee my net 'n kans
As jy weet hoe ek voel,
weet jy wat ek bedoel?
Kom kry vanaand jou sin
jy kan met my begin
Kyk almal wil jou hê
maar luister wat ek sê
Oe, hier kom 'n ding vanaand
ek gee jou net een kans
Jy weet ons gaan lekker kry
kom en gee jou lyf vir my
ek soek jou, sê my waar is jy
ek wil jou hê vanaand
Baby, jy sal lekker kry
moenie dan my stem vermy
Sê my jy's nog lief vir my
gee my net 'n kans
Jy's die girl en jy's vir my
Wil jy vir ewig by my bly?
Jy weet ons gaan lekker kry
kom en gee jou lyf vir my
ek soek jou, sê my waar is jy
ek wil jou hê vanaand
Baby, jy sal lekker kry
moenie dan my stem vermy
Sê my jy's nog lief vir my
gee my net 'n kans
gee my net 'n kans
gee my net 'n kans
Credits
Writer(s): Butler Sean, Louw Dewald
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.