Ouskool - Boerseun

Dit was twaalfuur laat op n September aand

Jy't by my gestaan en my naam gevra
ek was uitgeslaan kon nie verder praat.
Ons het gesit op n chevy se agterbak gekyk na die sterre en die sekelmaan

gepraat oor die goed wat ek nie kan verstaan
want eks n ouskool boerseun
al die pad van rustenburg wat nog die deur vir jou sal oopmaak
ek sal jou dra op my rug en terug
en wanneer dinge swaar raak
en jou voete jou nou klaar maak

bly ek jou ouskool boerseun.
nou is dit twaalf jaar later ons het huis gebou
daar was nie baie geld nie op die plaas getrou
ek het my rykdom gevind hier reg langs jou
as ek kon terug dink aan daai September aand
jyt gese jy soek n man wat n vrou verstaan
wat deur goed of sleg haar op sy hande dra
want eks n ouskool boerseun
al die pad van rustenburg
wat nog die deur vir jou sal oopmaak

ek sal jou dra op my rug
en terug en wanneer dinge swaar raak

en jou voete jou nou klaar maak bly ek jou ouskool boerseun.
want eks n ouskool boerseun
al die pad van rustenburg
wat nog die deur vir jou sal oopmaak
ek sal jou dra op my rug en terug
en wanneer dinge swaar raak
en jou voete jou nou klaar maak bly ek jou ouskool boerseun.
na na na na na na na
na na na na na na na na
na na na na na na na na na na
na na na na na na na na na na na na
want eks n ouskool boerseun
al die pad van rustenburg wat nog die deur vir jou sal oopmaak
ek sal jou dra op my rug en terug
en wanneer dinge swaar raak en jou voete jou nou klaar maak
bly ek jou ouskool boerseun
ja bly ek jou ou skool boerseun



Credits
Writer(s): Christoph Kotze, Ricus Nel
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link