Pasgetroud

ooo die bruid staan langs die bruidegom
die dominee vra sy vrae
nou gee mekaar die regte hand
en altwee antwoord ja
die orrel blaas sy eerste noot
en hy voel so benoud
jou mamma begin al trane
want ons is pas getroud
ons teken die register
vir onse storieboek
die fotograaf hop oral rond
en soek die beste hoek
jou sussie hou tant bettie reg
jou pappa vryf sy snor
jou haasbek boetie met die shoe-shine
en daar hang visblikke aan ons tjor
want ons is pas getroud
jou voete kielie myne
pas getroud
skurwe voete myne
pas getroud
die beste medisyne is lekker lepel lê
ja ons is pas getroud
jou voete kielie myne
pas getroud
stoute voete myne
pas getroud
die beste medisyne is lekker lepel lê
want ons is pas getroud
jou voete kielie myne
pas getroud
skurwe voete myne
pas getroud
die beste medisyne is lekker lepel lê
ja ons is pas getroud
jou voete kielie myne
pas getroud
stoute voete myne
pas getroud
die beste medisyne is lekker lepel lê



Credits
Writer(s): Anton Goosen
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link