Jy Is My Gif
Ek soek verbintenis, as ek aanhou soek gaan ek nie kry nie.
My oe moet toe bly want, jy hou nie plek vir my nie.
Jy wil rus en vrede he, kan ons aanhou soen en nie baklei nie.
Hoor hoe se jy hou my, maar jy jy wou nie bly nie.
Ek is moeg gekeer, verwoes my weer, my hart my bloed ek sweer.
Jou mond, jou lippe is gif.
Jou lyf, jou stem, jou gesig.
Die pyn is wet eks maar net n digter.
Maar deur die pyn, jou asem my weer terug
As ek val, vir als is daar vir niks.
Ek balanseer en jys die rede,
Liefling jys my gif
Liefling jys my gif
Ek hou nie van die duike wat jy, oral om my in my lewe los nie.
Maar dit vertel n storie van my, elke letsel het sy waarde.
Jy wil rus en vrede he, kan ons aanhou soen en nie baklei nie.
Hoor hoe se jy hou my, maar jy wou nie bly nie.

Die pyn is wet eks maar net n digter
Maar deur die pyn, jou asem my weer terug
As ek val, vir als is daar vir niks.
Ek balanseer en jys die rede,
Liefling jys my gif
Liefling jys my gif ...

Credits
Writer(s): Juan Boucher,
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.