Reën
Versteek die drome van jou hart
in die skadus van 'n kremetart
en 'n hopie soet sag wolke teen die blou.
En ek stuur vir jou die donderweer
op 'n visarend se rug meneer
en ek hoop dat hy sy pad huis toe onthou
En ek leen vir jou 'n sondaars gebede
van soggens vir hoop en saans vir vrede
en ek worstel met die engel
in die nag se swartste uur
Vra Jesus vir genade
en dat hy vir jou die reen stuur
Mag die saad wat jy met jou mond plant
tot by God se ore rank,
weergalm tot die hemel se plafon
Laat die vonkel in jou oë jou lei
na 'n karnival waar liggies skyn
en al die hapiness jou daar verstom
Laat jou dagbreek sonder kommer kom
geel soos God se sonneblom
en die sonlig sagkens op jou skouers rus
Miskien is ek die laaste een
watGod sal vra om jou te seën
maar die woorde is 'n bloedsbelydenis
in die skadus van 'n kremetart
en 'n hopie soet sag wolke teen die blou.
En ek stuur vir jou die donderweer
op 'n visarend se rug meneer
en ek hoop dat hy sy pad huis toe onthou
En ek leen vir jou 'n sondaars gebede
van soggens vir hoop en saans vir vrede
en ek worstel met die engel
in die nag se swartste uur
Vra Jesus vir genade
en dat hy vir jou die reen stuur
Mag die saad wat jy met jou mond plant
tot by God se ore rank,
weergalm tot die hemel se plafon
Laat die vonkel in jou oë jou lei
na 'n karnival waar liggies skyn
en al die hapiness jou daar verstom
Laat jou dagbreek sonder kommer kom
geel soos God se sonneblom
en die sonlig sagkens op jou skouers rus
Miskien is ek die laaste een
watGod sal vra om jou te seën
maar die woorde is 'n bloedsbelydenis
Credits
Writer(s): Adam Tas, Kobus Bezuidenhoud
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2025 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.