Verby

Vat my hand as ek sê
Hou my vas as ek lê
Raak nou rustig hier

Vat jou tyd en besluit
Proef die ewigheid
Ons raak nou rustig hier

Sal jy daar vir my wag as ek vir jou vra
Sal jy weer vir my lag soos in die jonger dae
Kan dit wees dat ons eensaam is bymekaar
As dit so is, is dit hartseer

So wanneer die woorde val dis verby, dis verby
Wil ek net skree en baklei jou vermy, jou vermy
Die waarheid wat ek nou praat sal ek nooit mee saam stem
So hou nou op om te sê dis verby, dis verby

Vat 'n kans op jou vrees
Ek wil net hê jy moet wees
Jy raak onrustig hier

Asem in wat jy wens
Besef jy is net 'n mens
Jy raak nou angstig hier

Sal jy weervir my wag as ek aan hou vra
Sal jy weer vir my lag soos in die jonger dae
Kan dit wees dat ons eensaam is bymekaar
As dit so is, is dit hartseer

So wanneer die woorde val dis verby, dis verby
Wil ek net skree en baklei jou vermy, jou vermy
Die waarheid wat ek nou praat sal ek nooit mee saam stem
So hou nou op om te sê dis verby, dis verby
So hou nou op om te sê dis verby, dis verby
So hou nou op om te sê dis verby, dis verby

Ek kan nie langer hierdie stilte verdra nie
Dit was ons skuld so dit help nie ek kla nie
Is jy bereid om als op te gee
Te erken dit was die moeite werd

Dis verby, dis verby, dis verby

Credits
Writer(s): Bouwer Bosch
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link