Boobs Boude Bene
Ek sit hier om die tafel saam met Jack, John and Gin.
Dis al weer die gesprek, wat na Whiskey begin.
Wat is die liefde rerig, en of dit enigsins bestaan.
Bring die GPS want ek wil dam toe gaan.
Hul sê 'n man is 'n bok, en 'n bok is 'n bliksem.
Hier is ek kwaad, ek het aan my Whiskey verstik.
Kom nou manne kyk hier, ek wed jou 'n pond.
Ons almal weet die girls kyk ook lekker rond.
Hy soek boobs, boude, bene die girl soek geld, grond en gene.
Sy Pa sê trou 'n girl wat lekker kos kan maak, haar ma sê vat 'n man met 'n bachelors graad.
Maar hy soek boobs, boude, bene en sy soek geld, grond en gene.
Sy Pa sê trou 'n girl wat maklik "ja" sal sê, haar ma sê vat 'n man wat jou lief sal hê.
Die manne sit en luister wat die girls vertel,
"Sy't die regte een ontmoet, maar hy't nie teruggebel".
Hulle glo in ware liefde, dat 'n mens dit rêrig kry, maar na 'n shooter of twee, is die gevoel verby! (hehehe)
Hulle sê 'n mens kry nie 'n troutert, net 'n troukoek, dit staan alles geskryf in Emsie Schoeman se boek.
Kom nou manne kyk hier, ek wed jou 'n pond, ons almal weet die girls kyk ook lekker rond.

Ma, ek wil 'n man hê, watse man my liewe kind?
Soek 'n man wat met sy Ma, mooi kan praat.
Soek 'n girl wat lekker dans, en kan kuier tot laat!

Credits
Writer(s): Rouxan Cloete, Pieter Koen, William Loots
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.