Sonsak

Soos die son gaan sak in die Weste
En ek besef weer jy is die beste ding wat met my gebeur het
Hierdie jaar...
Dan voel ek tevrede
En jy's my mede mens aan my sy
Dis net Ek en Jy

Soms wonder ek oor wat jy in my sien
Ek wil weet...
Wat het ek reg gedoen
Om iemand soos jy te verdien?

Saam jou wil ek die lewenspad loop
Saam jou die reis beplan...
Ja, saam jou kan ons die wêreld aanpak
Net Ek en Jy
Dis die pad
Dis die pad
Wat ons voorgestel en beplan het
Met iets soort gelyk aan
Romeo en Juliet se verhaal

Sommige donker aande
Sien ek jou lag
En voel ek jou hande
Vir nog 'n dag
Dan voel ek weer tevrede
En ek sê dankie
My gebede vir jou
Wat ookal hierdie so lank laat hou

As jy wonder...
Waarheen ons gaan
As jy wou...
Kom ons loop no die pad saam

Saam jou wil ek die lewenspad loop
Saam jou die reis beplan...
Ja, saam jou kan ons die wêreld aanpak
Net Ek en Jy
Dis die pad
Dis die pad
Wat ons voorgestel en beplan het
Met iets soort gelyk as
Romeo en Juliet se verhaal

In die oggend
Wil ek langs jou wakker word
En vir jou sê...
Jy's als wat ek in die lewe kort
Ek wil jou vas hou en jou sê
Jy's al wat ek wil hê
En so lank as moontlik
'n Lewe saam jou deel
Saam jou deel (dheeel)

Saam jou wil ek die lewenspad loop
Saam jou die reis beplan...
Ja, saam jou kan ons die wêreld aanpak
Net Ek en Jy
Dis die pad
Dis die pad
Wat ons voorgestel en beplan het
Met iets soort gelyk as
Romeo en Juliet se verhaal

Dis die pad
Dis die pad
Wat ons voorgestel en beplan het
Met iets soort gelyk as
Romeo en Juliet se verhaal



Credits
Writer(s): Landru Ehlers,
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link