Tussen Die Lakens Dans

Ek het 'n girl sy's mooier as my drome
Haar warm liefde ek is skoon verlore
Sy maak my mal my wêreld het verander
Ek maak die reëls kom staan 'n bietjie nader
Kom aan kom aan kom aan

Want niemand sal jou uit my arms kan steel
Vanaand wil ek als met jou kom deel
Die vlamme gaan brand gee my net 'n kans
Gaan ek en jy tussen die lakens dans
Want niemand sal ons uit mekaar uit kan hou
Wie gaan ons keer en wie gaan dit hou
Die vlamme gaan brand gee my net 'n kans
Gaan ek en jy tussen die lakens dans

Ons liefde brand en niemand kan die vlam blus
Kom voel die vuur voel hoe warm dit is
Jy maak my mal my wêreld het verander
Ek maak die reëls kom staan 'n bietjie nader
Kom aan kom aan kom aan

Want niemand sal jou uit my arms kan steel
Vanaand wil ek als met jou kom deel
Die vlamme gaan brand gee my net 'n kans
Gaan ek en jy tussen die lakens dans
Want niemand sal ons uit mekaar uit kan hou
Wie gaan ons keer en wie gaan dit hou
Die vlamme gaan brand gee my net 'n kans
Gaan ek en jy tussen die lakens dans

En baby baby as die son op kom
Hou jy my vas in die oggendson
En jy soen my sag net jy maak my dag
Dan begin ons weer voor en dan doen ons dit oor

Kom aan kom aan kom aan

Want niemand sal jou uit my arms kan steel
Vanaand wil ek als met jou kom deel
Die vlamme gaan brand gee my net 'n kans
Gaan ek en jy tussen die lakens dans
Want niemand sal ons uit mekaar uit kan hou
Wie gaan ons keer en wie gaan dit hou
Die vlamme gaan brand gee my net 'n kans
Gaan ek en jy tussen die lakens dans



Credits
Writer(s): Brendon Marc, Kleinhans Ernst
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link