Een Ware Vriend

Daar's maar net Een Ware Vriend
En Jesus is Sy naam
En in Hom is my vertroue
Waar ek ookal heen mag gaan.
Totdat ek Hom beter ken
En ek wandel langs Sy sy,
Is die wete so kosbaar
Jesus is 'n Vriend van my.

Telkemale as ek alleen is
In gebed na Hom toe gaan
Ooooh dan luister Hy so geduldig
En ek weet Hy verstaan.
Hy't my nog nooit, nee nog nooit,
Van Hom af weggestuur
Hy is ook 'n Ware Vriend in die donkerste uur.

Kom daar tye waar die lewe te veel word vir my,
En my kragte te min om hierdie goeie stryd te stry.
Dan stuur Hy lewenswaters wat vloei met liefde praat
'n teken dat Jesus naby is van dag tot dag.
'n Teken dat Jesus naby is van dag tot dag.



Credits
Writer(s): Catharina Viljoen
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link