Ek Het Gesoek Na Jou
Wat is die rede dat my hart so blom?
Kan die liefde ook na my toe kom?
Kan tyd al die wonde genees?
Ná al die doodloopstrate agter my
Vlieg ek oor 'n snelweg met jou aan my sy
Ek weet ek sê totsiens vir die vrese, die hartseer
Die eensame dae
Uiteindelik word drome tóg waar
Ek het gesoek na jou my hele lewe lank, om vas te hou
Ek kan my sterre dank
Dat my hart by jou uiteindelik liefde vind
Ons lewens saamgebind
Daar kom 'n dag, en ons s'n het gekom
Dat jy ophou wag vir liefde om te blom
Ons tyd is nou; jou glimlag sê vir my jy gaan vir altyd bly
Ek ken die trane van 'n hart wat skeur
Die eensame klop aan 'n geslote deur
'n Droom wat verwaai in die wind
Maar jy is die rede dat ek aanhou sing
In die donker het jy lig gebring
Jou oë is 'n fakkel van liefde en waarheid, van passie en krag
Die breek van 'n nuwe dag

Vir altyd bly

Credits
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.