As Jy Iemand So Lief Het

As jy iemand so lief het
Dat jy breuk en baklei
tot twee harte kan saam sing

Ek't gedink ek't alles
tot jy in my lewe in loop

Ek't gedink ek doen goed op my eie
Ek wou almal weg stoot

Maar jyt my kom leer
Dat ek meer van myself moet gee
Daarom gee ek my hart vir jou
Ek stap saam jou elke tree

As jy iemand so lief het
Dat jy breuk en baklei
tot twee harte kan saam sing
Dat jy glad nie bekommer
Wat möre bring
Ek het daardie liefde in jou gevind

Ons sit onder die maanlig
En ek bid
Dat die oomblik ewig sal aanhou
Dat jy glad nie bekommer
Wat more bring
Want al die sterre val
Vir jou

Ek's ñ man wat my alles sal gee
Vir ñ lewe saam jou

Jy't bewys dat ñ mens nooit alleen
Ñ toekoms kan bou

En jy't my kom leer
Dat ons als wat mooi is
Net moet deel
Daarom deel ek my als met jou
Ek stap saam jou elke tree

As jy iemand so lief het
Dat jy breuk en baklei
tot twee harte kan saam sing
Dat jy glad nie bekommer
Wat möre bring
Ek het daardie liefde in jou gevind

Ons sit onder die maanlig
En ek bid
Dat die oomblik ewig sal aanhou
Dat jy glad nie bekommer
Wat more bring
Want al die sterre val
Vir jou

Alles maak sin
As ek naby jou is
Hmmm
Jy is al wat vir my saak maak
Ek kan nie sonder jou verder gaan

As jy iemand so lief het
Dat jy breuk en baklei
tot twee harte kan saam sing
Dat jy glad nie bekommer
Wat möre bring
Ek het daardie liefde in jou gevind

Ons sit onder die maanlig
En ek bid
Dat die oomblik ewig sal aanhou
Dat jy glad nie bekommer
Wat more bring
Want al die sterre val
Vir jou

Val vir jou



Credits
Writer(s): Ernie Bates,
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link