Sweef

Kinders wat gesien en nie gehoor word nie
Sal onder tafels uitklim en al vrae kom vra
Terwyl pa steeds weg is en ma weer huil
Hoor jy die kreun van die ossewa

Wie (?) die in die spore val
Ons verlede gestuur

Kom nou saam
Wind onder ons vlerke ver
Ver voor die donker gaan
Daar waar ons weer kan speel
Kaalvoet geheime deel
Tot in die laatste dae, sal ek my lewe gee
Ek sal my lewe gee
Ek sal my lewe gee
Ek sal my lewe gee
Ek sal my lewe gee

Konsentrasiekampe in sy hart
Alleen verskeur, le arm (?) land
Dinosaurusse is lankal dood
Ons moet aanbeweeg, so vat my hand die
Wiele die in die spore vang, ons verlede gestuur

Kom nou saam
Wind onder ons vlerke ver
Ver voor die donker gaan
Daar waar ons weer kan speel
Kaalvoet geheime deel
Tot in die laatste dae, sal ek my lewe gee
Ek sal my lewe gee
Ek sal my lewe gee
Ek sal my lewe gee
Ek sal my lewe gee

Kom nou saam
Wind onder ons vlerke ver
Ver voor die donker gaan
Daar waar ons weer kan speel
Kaalvoet geheime deel
Tot in die laatste dae, sal ek my lewe gee
Ek sal my lewe gee
Ek sal my lewe gee
Ek sal my lewe gee
Ek sal my lewe gee



Credits
Writer(s): Lenderd Barend Johannes Muller
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link