Die Kamer Brand

Die ligte raak dol vir my
Soos jy my deur jou gange ly
Daar is min wat ek wil myself bekly
My lyf is joune jy kan my verlei

Jou asem warm, my hande kout
Ons altwee dink dit is dalk te gou
Is om iets te voel is ons grootste vout
Gee maar in jy kan my vertrou

En al wat ek wat ek wil hê
Is om langs jou warm liefde lê

Oo my hartjie die kamer brand
Bring die water en bring die sand
Oo my hartjie ek wil nie gaan slaap
Ons dans vas soos afbrand
Hou my vas soos die huis afbrand

Daar is min gepraat soos ons lippe raak
Ons word een soos die mure kraak
My lyf ontdooi soos jy my vas hou
EK weet ek kan jou vertrou

En al wat ek wat ek wil hê
Is om langs jou warm liefde lê

Oo my hartjie die kamer brand
Bring die water en bring die sand
Oo my hartjie ek wil nie gaan slaap
Ons dans vas soos afbrand
Hou my vas soos die huis afbrand

Oo my hartjie die kamer brand
Bring die water en bring die sand
Oo my hartjie ek wil nie gaan slaap
Ons dans vas soos afbrand
Hou my vas soos die huis afbrand

Daar min dat ek wil myself bekly
My lyf is joune jy kan my verlei



Credits
Writer(s): Christoph Kotze
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link