Uitklophou

Hoe vergewe jy seer
As jy niks daaruit leer
Hoe laat gaan jy jou drome
Jy voel so verniel

Ek staan buite dit reën
Hoe word 'n mens so alleen
Ek's oorweldig gebreek
As ek net kon verstaan

Sien jy die trane rol nogsteeds oor jou
Het jy gedink my hart sal dit kan hou
Toe jy my tref met daai ek's moeg vir jou
Uitklophou!

Ek sal jou nooit vuil smeer
Maar my hart hou aan breek
Was jy ooit lief vir my
Hoe kan jy net vergeet

Sien jy die trane rol nog steeds oor jou
Het jy gedink my hart sal dit kan hou
Toe jy my tref met daai ek's moeg vir jou
Uitklophou!

Het jy gedink my hart sal dit kan hou
Toe jy my tref met daai ek's moeg vir jou
Uitklophou!

Sien jy die trane rol nogsteeds oor jou
Het jy gedink my hart sal dit kan hou
Toe jy my tref met daai ek's moeg vir jou
Uitklophou!



Credits
Writer(s): Thomas G-son, Erik Johan Bernholm, Johan Vorter
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link