Hardekole - Lewendige Opname
Dis die reuk in jou kleure, duskant middernag
Dis die manne se stories, oor die dag se jag
Dis die kletter van die hout, wat die vlamme lek
Dis my hart se plek
Vergeet van gister, more is nog 'n dag
Saam sal ons huil, en saam sal ons lag
Bring die bokskitaar, want 'n man moet sing
Ja, 'n man moet sing
Manne dis 'n voorreg, om 'n hardekool te deel
Al die bloed broers bymekaar, waar die vlamme vriendskap seël
Manne dis 'n voorreg, om vanaand hier te wees
Onder die bosveld maan, brand die hardekole saam
Nah-nah-nah-nah ... Nah-nah-nah-nah
Hardekole brand
Manne dis 'n voorreg

Dis die groen Mopani, dis die ou leiklip
Dis al die sterre in die hemel, wat stil daar sit
Luister almal saam, na die vuur wat praat
Na die vuur wat praat

Onder die bosveld maan, daar praat diehardekole saam

Credits
Writer(s): Brendon Marc, Kelly Don, Vorster Adolf, Nel Ricus
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
Other Album Tracks
- Sak en Pak - Lewendige Opname
- Ouskool-Boerseun - Lewendige Opname
- Some Broken Hearts Never Mend - Lewendige Opname
- Rezano Garcia - Lewendige Opname
- Spyt Kom Te Laat - Lewendige Opname
- I Recall a Gypsy Woman - Lewendige Opname
- Connie se Setees - Lewendige Opname
- Ek Wonder - Lewendige Opname
- Lekker Ou Jan - Lewendige Opname
- Hardekole - Lewendige Opname
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.