Met My Hele Hart
Jou hart is vir my op die regte plek,
Jy is wat my kop ophou jy is nogsteeds die nek,
Al sou ek duisend of meer voor my staan,
Sal die vrees my nie verswelg,
Weet waar heen ons gaan,
Beste vriend, en ware liefde daar is niemand wat so sterk kan staan
Met my hele hart trek ek jou Nader,
met my hele hart spring ek in die water,
jy is daar vir my en ek vir jou,
ek beloof an jou my ewe trou, met my hele hart,(met my hele hart)
Vir ander mense was ons liefde laat,
maar met jou stop ek my hart ek luister as jy praat,
dit voel of ons mekaar so lank reeds Ken,
maar as ek vir jou kyk word my hart so sag jy wen.
Beste vriend en ware liefde in die donker soek ek vir jou stem.
Met my hele hart trek ek jou nader,
met my hele hart spring ek in die water.
Jy is daar vir my en ek vir jou,
ek beloof aan jou my ewe trou, (met my hele hart)
Met my hele hart
Jou hart is vir my op die regte plek,
jy is wat my kop ophou, jy is nogsteeds die nek.
Met my hele hart, trek ek jou nader
Met my hele hart spring ek in die water
Jy is daar vir my en ek vir jou,
ek beloof aan jou my ewe trou, met my hele hart

Credits
Writer(s): Johan Vorster
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.