Parkiebank, Herfs 2017
Jy mag jouself dalk vind
In die middel van die dag op 'n parkiebank sit
En dan dink jy
Hoe bekostig hierdie mense hierdie
Europese karre en paleisale Toskaanse tronke
Jy mag dalk dink
In 'n arm land is rykdom 'n skande, maar
Iemand is altyd ryker as almal anders
Jy mag dalk dink
Wat doen ek
Dat ek in die middel van die dag op 'n parkiebank kan sit?
En dan raak ek bly
Want wat is daar om te doen?
Wie probeer ek beïndruk?
En dan dink jy by jouself
Ek gaan nie my hele lewe lank werk om eendag niks te kan doen nie
Ek sal sommer nou begin
Ons doen nooit wat ons sê ons gaan nie, nè?
Wat maak ons nog hier?
Hierdie plek is nie ons s'n nie
Huis is waar jou mense is
My mense het nie tuisland nie
Ons doen nooit wat ons sê ons gaan nie
Wat maak ons nog hier?
Miskien dink jy by jouself
Ek is 'n produk
Ek is 'n bemarkingsveldtog
Ek is 'n kommoditeit
Dis nie hoe ek my kinders wil grootmaak nie
Die middelklas is 'n buffer
En ons moet hier uit
Want die honger mense bly nie lank honger nie
Die malles het beheer van die malhuis geneem
En kom al hoe nader aan die kluis
In die donker is die blinde een koning
Maghonger koning maak
Maghonger volgelinge
En koning bly nie lank op sy troon nie
Ek lê op die gras en luister Lucas Maree
Ek vermoed die hart werk soos die weduwee se kruik
Haar hart is seer, want haar man is dood
En ek kan dit op my vingers tel wat vir my belangrik is

Credits
Writer(s): Francois Badenhorst, Georg Johan De Ridder, Jacobus Gideon Venter, John Hunter Eddington Kennedy, Wynand Johannes Myburgh
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.