Afgrond
Een tree vorentoe en twee t'rug maar ons praat nie daaroor
dit is agter die rug
ons bly sê dis okay en ons hou net verby daardie afgrond
Twee tree vorentoe en een t'rug en ons weet dis nie reg
maar ons bly sien n lig
ons bly glo dis okay en ons hou net verby
Gaan ons bly staan of gaan ons spring in hierdie donker afgrond in
gaan ons val of gaan ons sweef
sien jy kans om te probeer
net een manier om te weet.
Gaan ons hier bly of gaan ons loop.
Daar is n kans en daar is hoop.
Ons weet ons kan ver kom as ons net in die afgrond in val
Kyk net vorentoe en nooit trug
ons is sterker as dit
nog nie einde in sig maar die pad wat ons loop is meer vasbyt en hoop

In val
Een tree vorentoe net een
sit jouhand in my hand jy is mos nie alleen nie.

Credits
Writer(s): Johan Oberholzer
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.