Kaalvoet Begin Dans
Sing saggies vanaand, sing saggies vir my
Sewe dae maak 'n volle week en vier daarvan 'n maand
ek klou nog so styf vas aan jou woorde van gist'raand
jou voete op 'n soektog vir jou siel om rus te vind
jy't die lyf van 'n groot man, maar in jou hart is jy 'n kind
En ek wil kaalvoet begin dans
in die reën van 'n someraand
terwyl jy saggies vir my sing, saggies vir my sing
tot 'n nuwe dag begin
maar ek weet - jou voete sal nooit rus
Sing saggies vanaand, sing saggies vir my
Jy los my met beloftes, in my Novilon-kombuis
met foto's en gedagtes in my hart se liefdeskluis
en briewe in die posbus wat dae lank vir my wag
en Sondae sal ek hul gaan haal en opbly deur die nag
En ek wil kaalvoet begin dans
in die reën van 'n someraand
terwyl jy saggies vir my sing, saggies vir my sing
tot 'n nuwe dag begin
maar ek weet - jou voete sal nooit rus
Om tot siens te sê is moeilik maar soms maak dit jou vry
en dis nie altyd maklik nie - om met jou hart se weet te bly
ek hoor nog jou kitaar in die hoek van die Penny Bar
en die cover van 'n Tom Waits tune - One from the heart
... terwyl jy saggies vir my sing, saggies vir my sing
tot 'n nuwe dag begin
maar ek weet- jou voete sal nooit rus

Credits
Writer(s): Christoph Kotze
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
Other Album Tracks
Altri album
- Liewe Lewe (feat. Christi van Niekerk)
- Jy Is Te Dierbaar (Remastered)
- Jy is te Dierbaar (2018 Remaster)
- 'n Versameling (Remastered)
- n Versameling
- Gunstelinge
- Die Reis
- Laurika Rauch Sing Die Liedjies Uit - Stuur Groete Aan Mannetjies Roux
- Laurika Rauch Sing Die Liedjies Uit (Stuur Groete Aan Mannetjies Roux)
- Wals, Wals Willemien
© 2025 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.