Jy's 'n Legend

Jy jy jys n legend
Jy ja jy jys n legend (legend, legend, legend)

Deur al die bloed en sweet deur al die klipe kou
Nooit sal ons dit vergeet altyd geglo aan jou
Vir respek

Altyd van voor gely altyd die kans gevat jy wasi bang vir niks
Trek weg in eerste rat
Vir respek

Jy jy jys n legend
Jy ja jy jys n legend
Jy jy jys n legend
Jy ja jy jys n legend

Plat op die aarde deur al die
Jare heen was altyd daar gewees
Altyd die eerste een
Vir respek

Staan op en vat 5 staan vir die kampioen
Vooreg is myne jy het dit als gedoen
Ooh respek

Jy jy jys n legend
Jy ja jy jys n legend
N groot legende
Jy ja jy jys n legend (jys n legend)
Jy ja jy jys n legend

Lig al die hande op hou die legende dop
En vat 5
Lig al die hande op hou die legende dop
Hier kom hy weer en weer en weer
(Hierkom hy weer en weer en weer)

Jy jy jys n legend
Jy ja jy jys n legend
N groot legende
Jy jy jys n legend (jys mos n legend jy)
Jy ja jy jys (jys n legend) groot legende
Jy ja jy jys n legend (jys n legend)
Vir respek



Credits
Writer(s): Marc Brendon, Don Kelly, Kurt Darren
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link