Vrede Maak

Ek soek 'n weg soek 'n plek om jou hart terug te vra
Ek het die prys het die skuld met my afstand betaal
Gee my net 'n kans dalk maak ek jou beter verstaan
Wat kan ek doen om met jou vrede te maak

Kan ek aan jou raak jou vashou
kan ek jou opraap
Dis al hoe ons kan vrede maak
Sal jy aan my vat aan my vasklou
Kan ek jou opraap
Hoe anders gaan ons vrede maak
Vrede kan maak

Ek het al alles probeer om met jou reg te maak
Ek is kaal ek voel siek die gevoel kan geen man alleen dra
gee my net 'n kans ek het al beter geraak
wat kan ek doen om met jou vrede te maak

Kan ek aan jou raak jou vashou
kan ek jou opraap
Dis al hoe ons kan vrede maak
Sal jy aan my vat aan my vasklou
Kan ek jou opraap
Hoe anders gaan ons vrede maak
Vrede maak

Kan ek aan jou raak jou vashou
kan ek jou opraap
Dis al hoe ons kan vrede maak
Sal jy aan my vat aan my vasklou
Kan ek jou opraap
Hoe anders gaan ons vrede maak
Vrede kan maak



Credits
Writer(s): Joe Foster
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link