Antwoord My

Hoe kan ek sê wat net my hart kan?
Moet ek dit regtig hardop bely?
Alles pas nie in 'n boks nie.
Soms moet mens maar net die Here vertrou.
Wat help dit ek plak 'n pleister, op 'n gesonde wond?

Antwoord my.
Ek lê in die aande, in die aande vir die dag en wag
Wag vir my
Ek was nie gereed nie, nie gereed nie om op te staan

Wat is die doel om te verduidelik?
Jy het reeds al jou feite bymekaar gemaak.
Die antwoord is nie in 'n boek nie.
Soms moet mens net uit liefde kan vertrou.
Wat help dit ek plak 'n pleister op 'n gesonde wond?

Antwoord my.
Ek lê in die aande, in die aande vir die dag en wag
Wag vir my
Ek was nie gereed nie, nie gereed nie om op te staan

ohhooh...

oeh Antwoord my
Antwoord my

Antwoord my.
Ek lê in die aande, in die aande vir die dag en wag
Wag vir my
Ek was nie gereed nie, nie gereed nie om op te staan



Credits
Writer(s): joe foster
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link