Stukkie Van Jou Hart
Gee my 'n stukkie van jou hart, hart, hart.
Ek wil dit vir my vat, vat, vat.
Ek wil 'n briefie skryf oor al my planne met jou lyf.
Kom hou my stywer vas.

Ek wil jou net die heeltyd vashou.
Die heeltyd vashou.
Ek wil jou net teen my voel.
Ek wil jou net die heeltyd wegsteek.
Die heeltyd wegsteek.
As jy weet wat ek bedoel.
Jy gee my net, jy gee my net.
Net 'n bietjie van, net 'n bietjie van jou.
So weet maar net, so weet net.
Dat ek baie van jou hou.

Ek wil jou net die heeltyd dophou.
Die heeltyd dophou.
Ag, jy weet wat ek bedoel.
Ek wil net 'n bietjie aan jou vasklou.
'n Bietjie aan jou vasklou.
So jy weet wat jy moet doen.
Jy gee my net, jy gee my net.
Net 'n bietjie van jou, bietjie van jou.
So weet maar net, weet maar net.

Gee
My
Nou
'n Stukkie van jou.
Hart
Gou.

Gee my 'n stukkie van jou hart.

Credits
Writer(s): Desmond Wells, S Pieterse
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.