Neem My Saam

Moet ek glo ek het die spoor verloor, of is dit hoe dinge maar verloop
As ek kon se wat jy van my wou hê, sou ons dalk 'n beter lewe hê
As ek kon weet wat dit is wat ek moet wees, o as jy kon vertel
Daar's 'n nommer om te bel vir geluk in die verhaal
Praat ek die regte taal is ons roetes reeds bepaal
Is dit dan so bestem of is alles net wasem in die wind

As jy kan se waar die waarheid lê, sal jou pad oopval soos 'n boek
En in jou woord sal jy jouself bevind, wat jou siel tot mensewees verbind
As jy kan praat soos jou hart wil praat
En as jy kon se wat tussen woorde lê
Praat jy met die Oom alles wat jy sê en hy ken jou naam
Hy weet van jou bestaan en alles eensklaps sin

Ooo neem my saam
Is dit die punt om vir ewig te bly staan



Credits
Writer(s): Richard Latti
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link