Die Tyd Is Nou

Ek het lank gewag tot nou
My verskonings was so flou
Maar toe het ek U onthou
En besef die tyd is nou

Lank gewag vir 'n boodskap in die nag
Of 'n groot-groot klok se slag
Maar niks het met my gebeur
Tot Jesus geklop het aan my deur

Daar's 'n liefdes boodskap vir my en jou
Een wat lewe gee en rus
Wees lief vir mekaar
Dis al wat Hy vra want dis wie Jesus werklik is

Al wat ek vir jou wil sê
Is dat liefde in jou hart moet lê
Die waarheid sal jy altyd onthou
Die Gees van God leef nou binne jou

Daar's 'n liefdes boodskap vir my en jou
Een wat lewe gee en rus
Wees lief vir mekaar
Dis al wat Hy vra want dis wie Jesus werklik is

Ek het lank gewag tot nou
My verskonings was so flou
Maar toe het ek U onthou
En besef die tyd is nou

Daar's 'n liefdes boodskap vir my en jou
Een wat lewe gee en rus
Wees lief vir mekaar
Dis al wat Hy vra want dis wie Jesus werklik is

Daar's 'n liefdes boodskap vir my en jou
Een wat lewe gee en rus
Wees lief vir mekaar
Dis al wat Hy vra want dis wie Jesus werklik is

Want dis wie Jesus werklik is
Ja dis wie Jesus werklik is



Credits
Writer(s): Dewald Gouws, Marnus Bergh
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link