Country Hart

Woah

Na jare se gewonder
Jare se gewag
Vat die ritme van die horison se lyne my kom haal
Tot ver oor die see
Na die rigting wat nog altyd roep Nashville Tennessee

Dis waar dit als begin
Elke melodie het n storie in
Dis waaroor ek my hele lewe sing
Hier staan ek nou
Waar ek wou
En asem elke oomblik in

Met my Country Hart

Ry ons deur die strate van die Delta Blues
Route sixty one, Mississippi en die Blue Suede Shoes
Die verlede sing vir my
In al die eggos van die klanke is waar ek my helde kry

Dis waar dit als begin
Elke melodie het n storie in
Dis waaroor ek my hele lewe sing
Hier staan ek nou
Waar ek wou
En asem elke oomblik in

Dis waar dit als begin
Elke melodie het n storie in
Dis waaroor ek my hele lewe sing
Hier staan ek nou
Waar ek wou
En asem elke oomblik in

Met my Country Hart



Credits
Writer(s): Juanita Du Plessis, C Smit, R Roelofse
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link