Die Regte Tyd - Live

Kom ons vat net die pad en gaan saam weg
Iewers waar daar niemand anders is
Daar waar ons nooit mekaar kan mis nie
In my hart voel ek goed en voel dit reg

Ek's verslaaf aan naby aan jou wees
Verlief met hele lyf en gees
Ja, jy is my alles, alles, alles
Ja, jy is my alles, alles, alles

Jy's nie net my vriend nie
Jy is my liefde
Jy's nie net my liefde
Jy is my hart
Jy's nie net my hart nie
Jy is my lewe
Jy's nie net my lewe
Jy is my alles, alles

Gee geen oorgee selfs vir my
Sodat ek alles van jou kan hê
Jou alles kan wys wat in my lê
Ek kan nie wag hierdie krag wat my hart dryf
Ek 's in die donker sonder jou
My laaste kers wil ek (...?...) nou

Want jy is my alles, alles, alles
Ja, jy is my alles, alles, alles

Jy's nie net my vriend nie
Jy is my liefde
Jy's nie net my liefde
Jy is my hart
Jy's nie net my hart nie
Jy is my lewe
Jy's nie net my lewe
Jy is my alles, alles

My alles, alles
My alles, alles

Jy's nie net my vriend nie
Jy is my liefde
Jy's nie net my liefde
Jy is my hart
Jy's nie net my hart nie
Jy is my lewe
Jy's nie net my lewe
Jy is my alles, alles

Ja, jy is my alles, alles, alles



Credits
Writer(s): Ewald Coleske, Riana Nel
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link