Lyf Teen Lyf

Kom hou jou mond teen my mond
Hou jou lyf teen my lyf
Sit jou wang teen my wang
Ek kry jou 12 uur in die gang
Met net jou nag klere aan
Kan net sê wat jy voel, en wat jy eintlik bedoel
Want jy's nou by my
Kry nie altyd die tyd om te kyk hoe ek lyk
Maar as jy my vir jou vat
Kan jy na my 'n bietjie kyk
Jy kan my gooi in jou bad
Kom ons word bietjie nat
Wil jy die vonke laat spat
Oo, lyf teen lyf, voel jy?
Voel hoe klop dit baby?
Mond teen mond, soen jy my
Ek word deur jou verlei, fluister jy vir my
Als wat jy wil doen aan my, jy wil doen aan my ...
Jy lyk vir my bietjie stout, of kry jy eintlik net koud
Ek het 'n plan met jou lyf, ek wil vir jou 'n bietjie vry
Raak ontslae van die skaam, hoor nou hoe stout klink jou naam
Oor nie te lank bly ons saam
Lyf teen lyf, voel jy?
Voel hoe klop dit baby?
Mond teen mond, soen jy my
Ek word deur jou verlei, fluister jy vir my
Als wat jy wil doen aan my, jy wil doen aan my ...
Jy wil dit hoor uit my mond, jou lyfie lyk so gesond
Kom druk my vas teen die grond
Lyf teen lyf, voel jy?
Voel hoe klop dit baby?
Mond teen mond, soen jy my
Ek word deur jou verlei, fluister jy vir my
Als wat jy wil doen aan my, jy wil doen aan my



Credits
Writer(s): Johan Vorster
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link