Proe Soos Naweek
Nooi hom, gooi hom
Vanaand gaan ons vasvat
Tot hulle ons uit jaag
Rond loop, oop knoop
Die poppe gaan dans bra
Nie tyd vir vrae vra
So kap daai eerste een oop
Kom laat ons woeker, een vir die boeke
En laat my doppe oorloop
Tot ek my hemp verloor, wat proe so
Proe vir my soos naweek
Proe vir my soos hiert jou lekker ding
Proe vir my soos naweek
Smaak my al die dubbels het heuning in
Proe vir my soos naweek (naweek)
Dis mos hoe die naweek proe
Proe vir my soos sonsteek, goeters breek, opneuk, tjoppies vreet
Tot volgende naweek (volgende naweek)
Proe ons dit weer
Proe ons dit weer
Gee gas (gee gas), hou vas (hou vas)
Vanaand raak ons lastig, my magtig, dis pragtig
Pak uit (pak uit), staan wyd (staan wyd)
Die manne is dorstig, die naweek raak morsig
So kap daai eerste een oop
Hy raak nou lekker, kom raak gekletter
En laat my doppe oorloop
Tot ek my broek verloor, wat proe so
Proe vir my soos naweek
Proe vir my soos hiert jou lekker ding
Proe vir my soos naweek
Smaak my al die dubbels het heuning in
Proe vir my soos naweek (naweek)
Dis mos hoe die naweek proe
Proe vir my soos sonsteek, goeters breek, opneuk, tjoppies vreet
Tot volgende naweek (volgende naweek)
Proe ons dit weer
Proe ons dit weer
Die week't sy gat gesien, ek gee hom 3 uit 10
Laat ons daai vuurtjie bou, ek proe iets lekker nou
Wat proe ek hier?
Wat proe soos die?
Wat proe so mmmm, sappig?
Proe vir my soos naweek
Proe vir my soos hiert jou lekker ding
Proe vir my soos naweek
Smaak my al die dubbels het heuning in
Proe vir my soos naweek (naweek)
Dis mos hoe die naweek proe
Proe vir my soos sonsteek, goeters breek, opneuk, tjoppies vreet
Tot volgende naweek (volgende naweek)
Proe ons dit, proe ons dit weer
Proe ons dit weer
Proe ons dit weer
Vanaand gaan ons vasvat
Tot hulle ons uit jaag
Rond loop, oop knoop
Die poppe gaan dans bra
Nie tyd vir vrae vra
So kap daai eerste een oop
Kom laat ons woeker, een vir die boeke
En laat my doppe oorloop
Tot ek my hemp verloor, wat proe so
Proe vir my soos naweek
Proe vir my soos hiert jou lekker ding
Proe vir my soos naweek
Smaak my al die dubbels het heuning in
Proe vir my soos naweek (naweek)
Dis mos hoe die naweek proe
Proe vir my soos sonsteek, goeters breek, opneuk, tjoppies vreet
Tot volgende naweek (volgende naweek)
Proe ons dit weer
Proe ons dit weer
Gee gas (gee gas), hou vas (hou vas)
Vanaand raak ons lastig, my magtig, dis pragtig
Pak uit (pak uit), staan wyd (staan wyd)
Die manne is dorstig, die naweek raak morsig
So kap daai eerste een oop
Hy raak nou lekker, kom raak gekletter
En laat my doppe oorloop
Tot ek my broek verloor, wat proe so
Proe vir my soos naweek
Proe vir my soos hiert jou lekker ding
Proe vir my soos naweek
Smaak my al die dubbels het heuning in
Proe vir my soos naweek (naweek)
Dis mos hoe die naweek proe
Proe vir my soos sonsteek, goeters breek, opneuk, tjoppies vreet
Tot volgende naweek (volgende naweek)
Proe ons dit weer
Proe ons dit weer
Die week't sy gat gesien, ek gee hom 3 uit 10
Laat ons daai vuurtjie bou, ek proe iets lekker nou
Wat proe ek hier?
Wat proe soos die?
Wat proe so mmmm, sappig?
Proe vir my soos naweek
Proe vir my soos hiert jou lekker ding
Proe vir my soos naweek
Smaak my al die dubbels het heuning in
Proe vir my soos naweek (naweek)
Dis mos hoe die naweek proe
Proe vir my soos sonsteek, goeters breek, opneuk, tjoppies vreet
Tot volgende naweek (volgende naweek)
Proe ons dit, proe ons dit weer
Proe ons dit weer
Proe ons dit weer
Credits
Writer(s): Adolf Vorster, Dirk Van Niekerk, Francois Henning
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.